JOYCE KOTZÈ het grootgeword in Namibië en in Kaapstad studeer. Tydens die Namibiese Grensoorlog het sy as ’n radiografis gewerk. Sy verdeel haar tyd tussen Namibië en die Riebeek-vallei in die Wes-Kaap. Sy werk tans aan ’n nuwe roman wat tydens die Eerste Wêreldoorlog afspeel.