LIEFDE1, MOORD2 EN FACEBOOK3

image

image

 

1’n Soms onverstaanbare menslike emosie.

2’n Dikwels verstaanbare menslike daad.

3’n Virtuele kuierplek vir jou en jou vriende. Jy mag dalk selfs ’n paar van hulle ken.