Die verdrinking van Josua van Eden

Die verdrinking van Josua van Eden
Authors
Carina Diedericks-Hugo
Publisher
Penguin Random House South Africa
Tags
die verdrinking van josua van eden
Date
2011-04-25
Size
0.24 MB
Lang
af
Downloaded: 4 times

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy 'n engel. 'n Blonde engel met 'n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In dié tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Die verdrinking van Josua van Ed en is 'n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters tieners én grootmense is oortuigend en realisties uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse jeugliteratuur gee 'n meisie die pas in 'n tienerverhouding aan ...