Oulap Se Blou

Oulap Se Blou
Authors
Chris Barnard
Publisher
Penguin Random House South Africa
Tags
oulap se blou : veertig kort vertellings
ISBN
9781415202852
Date
2011-06-21
Size
0.41 MB
Lang
af
Downloaded: 11 times

Hy het gewonder of 'n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar 'n blouïgheid aan die opwinding. Veertig jaar ná die verskyning van sy eerste, lank reeds beroemde kortverhaalbundel Duiwel-in-die-bos, het Chris Barnard baie om na terug te kyk. Seunskindjare in 'n landelike paradys. Die liefde in haar vele verleidinge. Vriende, en wat van hulle geword het. 'n Land, en wat dáárvan geword het. Dalk 'n singende en dansende land. In hul skone eenvoud soek hierdie veertig kort vertellings die plekke op waar lag en verlange naaste bure is. Stories sonder versiering, wat hulle juis die mooiste stories maak. CHRIS BARNARD, een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans (o.m. die...