Nasleep

Nasleep
Authors
Carel van der Merwe
Publisher
Penguin Random House South Africa
Tags
nasleep
ISBN
9781415203019
Date
2011-04-15
Size
0.35 MB
Lang
af
Downloaded: 8 times

Sy misdade was vir die nasie, het hy by die verhoor betoog. Maar daardie volk stel nie meer belang nie.Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in 'n land wat nie meer vir hom plek het nie.As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van 'n 'projek' waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor vrae oor sy versluierde verlede.Nasleep speel hom rondom die millenniumwending af in Suid-Afrika en Londen, waar Paul kennis maak met ander Suid-Afrikaners in die diaspora. Ankerloos in diƩ afsydige stad en op soek na sy vrou wat hom verlaat het, vertoon Paul twee kante van sy persoonlikheid: die een dodelik, die ander kwesbaar.En algaande, deur transkripsies van Paul se WVK-sittings, ontbloot hierdie ontroerende roman die gesplete aard van een man se geskiedenis 'n gewone mens...