Bloed voor die Son

Bloed voor die Son
Authors
Meiring Fouche
Publisher
Pieter Haasbroek
Size
0.62 MB
Lang
af
Downloaded: 4 times

BLOED VOOR DIE SON - SAHARA AVONTUUR REEKS

Brigitte Bonnet, die magtige leidster van die trotse Doelak volk is uiteindelik gevang deur die soldate van die Franse Vreemdelegioen. Vir haar aandeel in die dood van verskeie Legioensoldate, het die Franse Opperbevel besluit dat sy sommer by die Franse fort Dini Salam, in die Sahara woestyn tereggestel moet word. Die blonde Suid-Afrikaner, Teuns Stegmann, wat 'n groot aandeel gehad het in haar gevangeneming, word ook die bitter taak opgelê om deel te neem aan die teregstelling.

 Die oggend van haar teregstelling, ontdek kaptein D'Arlan tot sy groot ontsteltenis dat sy spoorloos verdwyn het. Na 'n deeglike ondersoek kry hulle 'n verdagte en kolonel Le Clerq, bevelvoerder van fort Dini Salam, stuur vir kaptein D'Arlan, Teuns Stegmann, Jack Ritchie, Fritz Mundt en Podolski om die verdagte te gaan aankeer en ondervra. Maar dinge loop lelik skeef en hulle word almal ontvoer en in die warm Sahara woestyn...