Gister is lankal verby
- Authors
- Salomé Schutte
- Publisher
- LAPA Publishers
- ISBN
- 9780799386752
- Date
- 2017-11-06T09:24:34Z
- Size
- 0.42 MB
- Lang
- af
Om sy voete teen die warm sand te beskerm, tel Lia 'n seun by die strand op en ontmoet sy mooie, maar moeilike pa, Viljé. Sy weet sy moet wegbly van hulle, maar die oulike seun steel haar hart − 'n talent wat hy blykbaar met sy pa deel.