Romanza Nostalgie

Romanza Nostalgie
Authors
Dina Botha
Publisher
LAPA Publishers
Date
2020-07-16
Size
0.83 MB
Lang
af
Downloaded: 4 times

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf Duiwel in 'n snyerspak Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer. Mooiste man Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?