Wintersrust

Wintersrust
Authors
Joyce Kotzè
Publisher
Jonathan Ball Publishers
ISBN
9781868425679
Date
2017-04-18T11:54:34Z
Size
0.96 MB
Lang
af
Downloaded: 4 times

Een familie, van Britse en Boere-afkoms, se lojaliteite word verstrengel deur die gang van geskiedenis. Transvaalse politiek en Britse imperialisme sleur hul mee in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Hegte bande word op die slagvelde beproef en wanneer die formele fase van die oorlog oorgaan in 'n verskroeidaardebeleid en geurrillastryde, moet riskante keuses gemaak word.Martin de Winter, bestem om sy land die twintigste eeu binne te lei, word noodgedwonge 'n suksesvolle jong generaal terwyl verbode liefde by hom spook.Stefanie de Winter, 'n gevierde pianis, word wantrou deur die leiers aan beide kante. Lojaal aan haar familie, maar verlief op 'n Britse offisier, volg sy 'n noodlottige pad.Karel en Rudolf de Winter, tweelingbroers, verknog aan mekaar, probeer die koeel ontwyk wat hul vir altyd sal skei.James Henderson, Britse kavalleris en onverskrokke soldaat, word vasgevang deur sy lojaliteit aan sy land en sy liefde vir sy Boerefamilie.Dokter Charles...