Vreugde vir Larissa

Vreugde vir Larissa
Authors
Elsa Winckler
Publisher
Lux Verbi
Date
2020-03-29T07:01:10Z
Size
0.28 MB
Lang
af
Downloaded: 6 times

Larissa gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandré, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy aan die pen ry nie. Sy keer terug na Suid-Afrika. By haar vriendin Reina en dié se man Derek, word sy met Gideon gekonfronteer. Gideon wat deur nagmerries geteister word. Sal Larissa en Gideon saam vreugde kan vind? Nog 'n lekkerlees-roman uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.