Ena Murray Keur 13

- Authors
- Ena Murray
- Publisher
- Tafelberg
- ISBN
- 9780624082125
- Date
- 2017-03-16T12:59:55Z
- Size
- 0.64 MB
- Lang
- af
In Merk van die skarabee word Marcelle Wiid, jong Suid-Afrikaanse lugwaardin, in Kaïro deur 'n fanatiese kultusgroep ontvoer. Haar verloofde, Deon Rabie, en haar suster, Elmarie, volg haar spoor. Maar telkens word hulle gestuit deur die vreemde skarabeeteken. En keer op keer duik die geheimsinnige Hoessein Abd-el-Rahman ongevraag op om hulle uit nog 'n penarie te red. Haar hart hunker na hierdie enigmatiese Oosterling, maar haar verstand waarsku haar. Daar is net te veel teenstrydighede . . . Wanneer Elmarie ontvoer word en ook in die kloue van die skarabeekultusgroep beland, verdiep die raaisels. Waar pas Hoessein in by Hatsjepsoet en haar minnaar Nektanebo? En waarom soek almal die goedkoop skarabeehangertjie wat Marcelle vir haar suster by 'n straatstalletjie gekoop het? In Hartklop van Hawaii voel Kara Malherbe vandat die vliegtuig op die lughawe van Honolulu land asof sy 'n rol in 'n onbekende drama speel die draaiboek ken sy nie, nog minder haar mede-akteurs of haar...