'n Man van min belang

'n Man van min belang
Authors
Chris Karsten
Publisher
Human & Rousseau
ISBN
9780798158695
Date
2013-03-06
Size
1.44 MB
Lang
af
Downloaded: 1 times

Naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012) Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, mariene bioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom, en na die jaar toe Luca sy pa verloor het. Karsten het die ATKV-Prosaprys vir sy debuutroman, Frats, gewen in 2008 en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Seisoen van sonde in 2010. Seisoen van sonde was ook op die kortlys vir die M-Net Filmtoekenning. In 2011 wen Chris beide die ATKV-Prosaprys en die ATKV-Prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. Hy is 'n ervare oudkoerantman (Beeld, Volksblad en Rapport) en...