Sondag

Sondag
Authors
Irma Venter
Publisher
Human & Rousseau
Date
2018-08-14T11:13:21Z
Size
0.44 MB
Lang
af
Downloaded: 13 times

Sondag. Oukersaand. NĂ¡ 'n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams moet inspring om te help. Alex en Ranna is op die spoor van 'n meisie, wat in Johannesburg vermis geraak het.Twee misdade. Meer vrae as antwoorde.