Log In
Or create an account ->
Imperial Library
Home
About
News
Upload
Forum
Help
Login/SignUp
Index
Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
Inleiding.
Di eerste boek van Moses, genoem Genesis (Wording).
Di eerste boek van Moses, genoem Genesis (Wording).
1
I. - Di oorspronkelike Skepping, 1:1.
Toestand van di Aarde voor di teenwoordige Vernuwing, 1:2.
Di eerste Dag, 1:3-5. (Vergelijk Joh. 1:1-13).
Di twede Dag, 1:6-8.
Di derde Dag, 1:9-13. (Vergelijk Ps. 104).
Di viirde Dag, 1:14-19. (Vergelyk Ps. 19).
Di vyfde Dag, 1:20-23.
Di sesde Dag, 1:24-31. (Vergelyk Ps. 8 en Hebr. 2:1-9.)
2
II. - Sewende Dag, 2:1-3, (Vergelyk Ps. 95:7-11 en Heb. 4)
Di Aarde wag op di Mens, 2:4-7.
Jehova plant di Paradys en set di Mens daarin, 2:8-15.
Jehova's Verbond met di Mens, 2:16, 17.
Jehova maak 'n Vrou ver Adam, 2:18-25.
3
III. - Di Sondeval, 3:1-6.
Vonnis en Belofte, 3:7-19.
Hoop en Genade in di Straf, 3:20-24.
4
IV. - Geboorte van Kaïn en Abel, 4:1, 2.
Kaïn syn Afstammelinge, - 4:17-24.
Di Geboorte van Seth, - 4:25, 26.
5
5. - Van Adam tot Noach, - 5:1-32; (1 Kron. 1:1-4).
6
6. Di Seuns van God trou met di dogters van di Mens, 6:1-8.
Di Roeping van Noach, 6:9-22.
7
7. - Di Ingang in di Skip, 7:1-9.
Di Watervloed. 7:10-24.
8
8. - Di Land word droog. 8:1-14.
Noach gaan uit di Skip uit. 8:15-22.
9
9. - God segen ver Noach, 9:1-7.
Gods Verbond met Noach, 9:8-17.
Noach voorsê di Toekoms van syn Seuns, 9:18-29.
10
10 - Afstammelinge van Jafeth, 10:1-5.
Afstammelinge van Cham, 10:6-20.
Afstammelinge van Sem, 10:21-32.
11
11. - Di Vertakking van di Tale, 11:1-9.
Stamlys van Sem tot Abraham, 11:10-26.
Terah en syn Famili, 11:27-32.
12
12. - Di Roeping van Abram, 12:1-19.
Abram in Egipte, 12:10-20.
13
13. - Abram en Lot skei, 12:1-18.
14
14 - Abram verlos ver Lot, 14:1-17.
Abram en Melchisedek, 14:18-20.
Abram en di Koning van Sodom, 14:21-24.
15
15 - Di Geloof van Abram, 15:1-21.
16
16 - Di geboorte van Ismaël, 16:1-16.
17
17 - Instelling van di Besnydenis, 17:1-27.
18
18 - Jehova besoek Abraham by Mamre, 18:1-15.
Sodoms Oordeel angekondig, 18:16-33.
19
19 - Di Verwoesting van Sodom, 19:1-29.
Lots Afstammelinge, 19:30-38.
20
20 - Abraham by Abiméleg, Gen. 20:1-18.
21
21 - Geboorte van Izak, Gen. 21:1-7.
Hagar en Ismaël weggestuur, Gen. 21:8-21.
Abiméleg sluit 'n Bondgenootskap met Abraham, 21:22-34.
22
22 - Abrahams Geloof beproef, 22:1-19.
Abraham kry Tyding van syn Famili, 22:20-24.
23
23. - Abraham koop 'n Famili-Begraafplaas, 23:1-20.
24
24. - Abraham stuur syn Kneg om ver Izak 'n Vrou te haal, 24:1-9.
Di Reis en Gebed van di Kneg, vs. 10-14.
Verhoring van syn gebed, Ontmoeting met Rebekka, vs. 15-25.
Danksegging en Ontvangs deur Laban, vs. 26-32.
Di Huweliksvoorstel van di Kneg, vs. 33-49.
Di Verlowing en Vertrek, vs. 50-61.
Di Ankoms en Ontmoeting met Isak, vs. 62-67.
25
25. - Abraham syn twéde Huwelik, 25:1-4.
Abraham syn Dood en Begravenis, vs. 5-11.
Di Afstammelinge van Isma'el, vs. 12-18.
[Isak syn Seuns, vs. 19-28.
Esau verkoop syn Eersgeboortereg, vs. 29-34.
26
26. - Jehova vernuw di Belofte an Isak, 26:1-6.
Isak noem Rebekka syn Suster, vs. 7-11.
Isak syn Rykdom verwek Afguns, vs. 12-25.
Verbond tussen Abimeleg en Isak, vs. 26-33.
Huwelik van Esau, vs. 34, 35.
27-28:1-5
27. - Isak syn Voorliifde ver Esau, Gen. 27:1-5.
Rebekka en Jakob berowe Esau van syn Segen, vs. 6-29.
Isak segen ver Esau oek, vs. 30-40.
Jakob weggestuur na Laban toe, 27:41-28:5.
28:
28:6-22
Esau neem 'n derde Vrou. Gen. 28:6-9.
Jakob an Bethel, vs. 10-22.
29-30:24
29. - Jakob syn Ankoms by Laban, vs. 1-14.
Jakob werk 7 jaar ver Ragel, vs. 15-20.
Di Bedriger word bedriig, vs. 21-30.
Jakob syn Vrouens en Kinders, 29:31-30:24.
30:
30:25-42
Jakob diin om Loon by Laban, vs. 25-43.
31
31. - Jakob vertrek van Laban af, vs. 1-21.
Laban agtervolg ver Jakob, vs. 22-55.
32
32. - Jakob ontmoet 'n Heirleger van Engele, vs. 1, 2.
Jakob stuur Boodskappers vooruit na Esau toe, vs. 3-12.
Jakob stuur Persente an Esau, vs. 13-21.
Jakob worstel met God, en word genoem Isra'el, vs. 22-32.
33
33. Ontmoeting van Jakob en Esau, vs. 1-16.
Jakob koop Grond en bou 'n Huis. vs. 17-20.
34
34. Wat gebeur is met Dina, vs. 1-31.
35
35. Jakob suiwer syn Huis en vertrek na Bet-el, vs. 1-8.
God verskyn weer an Jakob, vs. 9-15.
Di Afsterwing van Ragel, vs. 16-21.
Jakob syn Kinders, vs. 22-26.
Dood en Begravenis van Isak, vs. 27-29.
36
36. Esau syn Famili-Geskidenis, vs. 1-19.
Geslagsregister van Se'ir, vs. 20-30.
Koninge en Vorste in Edom, vs. 31-43.
37
37. - Josef deur Jakob bemin, deur syn Broers gehaat, vs. 1-11.
Jokob stuur ver Josef na syn Broers toe, vs. 12-22.
Josef deur Midianite gekoop en na Egipte geneem, vs. 23-30.
Jakobs Droefheid o'er Josefs vermeende Dood, vs. 31-36.
38
[38. Juda trou 'n Kananitise Vrou, vs. 1-5.
Onan syn Sonde en syn Straf, vs. 6-11.
Juda en Tamar, vs. 12-30
39
39. Josef gese'en by Potifar, vs. 1-6.
Potifar syn vrou wil ver Josef verlei, vs. 7-23.
40
40. Di Skinker en di Bakker, vs. 1-23.
41
41. Josef verklaar Farao syn Drome, vs. 1-36.
Josef Onder-Koning van Egipte, vs. 37-57.
42
42. Jakob stuur syn Seuns na Egipte om Koring te koop, vs. 1-4.
Josef behandel syn Broers eers hard, vs. 5-17.
Josef stuur syn Broers weg met Koring en Geld, vs. 18-28.
42. Tuiskoms van Jakob syn Seuns, vs. 29-38.
43
43. Jakob stuur weer syn Seuns, met Benjamin, vs. 1-4.
Josef ontvang hulle in syn Huis an 'n Maal, vs. 15-34.
44
44. Josef stuur syn Broers weg, vs. 1-3.
Josef laat ver hulle terug bring, vs 4-34.
45
45. Josef openbaar sig an syn Broers. vs. 1-15.
Di blye Tyding ver Jakob, vs. 16-28.
46
46. Jakob trek na Egipte toe, vs. 1-7.
Jakob syn Geslagsregister, vs. 8-27.
Jakob gaan woon in Land Gosen, vs. 28-34.
47
47. Josef stel syn Famili voor an Farao, vs. 1-12.
Nood en Afhankelikheid van di Egiptenaars, vs. 13-26.
Josef doen 'n Eed an Jakob, vs. 27-31.
48
48. Josef by Jakob syn Siikbed, vs. 1-7.
Jakob segen Josef syn Seuns, vs. 8-20.
Jakob gé an Josef 'n stuk Land in Kana'an, vs. 21, 22.
49
49. Jakob segen syn Seuns, vs. 1-27.
Jakob gé Bevel o'er syn Begrafenis, vs. 28-33.
50
50. Betreuring, Balseming en Begrafenis van Jakob, vs 1-14.
Josef verseker syn Broers dat hy hulle alles vergewe het, vs. 15-21.
Josef syn Bevel en Dood, vs. 22-26.
← Prev
Back
Next →
← Prev
Back
Next →